top of page
’n Keur uit ons koerant
Geniet ons gunstelingstories en -rubrieke uit vorige uitgawes.
Ora Laubscher
Feb 4, 2022
IN DIE OU DAE – ‘Lank gelede se eergisters’
In haar boek ‘Net om die Hoek van die Hemel’ verwys Lizette Payne bittersoet na ons argitektoniese erfenis as ‘eergisters van lank gelede’.
suidernuus
Feb 4, 2022
Letter from the editors – 4 February 2022
It was exciting to have the newspaper back on the shelf last week. Mr. Raymond Brink bought the first newspaper at our office.
Anneli Groenewald
Feb 4, 2022
BOEKERUBRIEK – ‘Brownies for one’ – Stel jou voor Nigella Lawson was ’n romanskrywer
Dis nou alles goed en wel om ’n Nobelpryswenner se boeke te kan lees en verstaan, maar hulle is darem nie die enigstes wat kan skryf nie.
Anneli Groenewald
Jan 28, 2022
BOEKERUBRIEK – My ouma lees Audrey Blignault en lag stil-stil
“Het spoke nekke?” vra my ouma vir my. Sy sit op haar bed met ’n boek in die hand. Geen ongewone posisie vir haar nie.
suidernuus
Jan 28, 2022
Redakteursbrief – 28 Januarie 2022
As nuwe redakteurs in die tuig by Suidernuus, is dit sekerlik gepas om te sê wat dit is wat ons met die koerant beoog.
bottom of page