top of page
’n Keur uit ons koerant
Geniet ons gunstelingstories en -rubrieke uit vorige uitgawes.
Marius Swart
May 20, 2022
MARIUS PRAAT PLAAS – Kyk noord en … plant voort?
’n Stukkie wysheid uit ’n ou Amerikaanse spiritual gee hierdie week insig in ’n nuttige stuk planttegnologie.
Anneli Groenewald
Apr 29, 2022
BOEKERUBRIEK – My eie 84 Charing Cross Road
Ek het ’n hele klompie jare gelede as joernalis gewerk in Londen. Dit klink dalk grênd, maar dit was nie.
Marius Swart
Apr 29, 2022
MARIUS PRAAT PLAAS – Daar’s ’n seekat op my stoep
Watse vreemde masjiene vol pype en geel tenke en kruiwawiele sien ons skielik in die omgewing?
Anneli Groenewald
Apr 22, 2022
BOEKERUBRIEK – Jamie Oliver se resepteboek vir die lewe
Hierdie week kook ons weer in hierdie boekerubriek. En laat ek waarsku: Hierdie rubriek begin nie met ’n boek nie, maar dit eindig met een.
Anneli Groenewald
Apr 8, 2022
BOEKERUBRIEK – ‘Reading and making war… they don’t go together’
Ek reis graag, maar ek hou nie baie van vlieg nie. Soos die noodlot dit wil hê, bevind ek my die laaste twee jaar of so in ’n situasie...
Marius Swart
Apr 8, 2022
MARIUS PRAAT PLAAS – Saaityd of planttyd?
Die maniere waarop saad in die grond gesit word, is amper so uiteenlopend soos die mense wat dit doen en die plekke waar dit plaasvind.
Anneli Groenewald
Mar 25, 2022
BOEKERUBRIEK – Om te ervaar in die oomblik – wat rugby ons van lees kan leer
’n Klompie jare gelede het ek in my navorsing gestrompel oor die werk van Hans Ulrich Gumbrecht. Hy is van Duitse herkoms...
Anneli Groenewald
Mar 18, 2022
BOEKERUBRIEK – ’n Wêreld waarin sirkusse kan wegwaai
Die Colombiaanse skrywer Gabriel García Márquez is veral bekend vir sy boek One Hundred Years of Solitude, met daardie lieflike openingslyn:
Margaretha Victor
Mar 18, 2022
BLIK VAN BINNE – Nuwejaars Wetlands area: an ode to beauty
The purple heron, oh the purple heron! The goshawk that I didn't see. Bustard, larks and little grebes. Flamingos from a dream of me...
Marius Swart
Mar 18, 2022
MARIUS PRAAT PLAAS – Alles lyk dalk vaal en lelik, maar …
Wonder jy soms waarom sommige graanlande gebrand word? Of waarom party graanlande vol stoppels staan en ander nie?
bottom of page