top of page
A selection from our newspaper
Enjoy our favorite stories and columns from previous issues.
Anneli Groenewald
Apr 29, 2022
BOEKERUBRIEK – My eie 84 Charing Cross Road
Ek het ’n hele klompie jare gelede as joernalis gewerk in Londen. Dit klink dalk grênd, maar dit was nie.
Anneli Groenewald
Apr 8, 2022
BOEKERUBRIEK – ‘Reading and making war… they don’t go together’
Ek reis graag, maar ek hou nie baie van vlieg nie. Soos die noodlot dit wil hê, bevind ek my die laaste twee jaar of so in ’n situasie...
Anneli Groenewald
Mar 25, 2022
BOEKERUBRIEK – Om te ervaar in die oomblik – wat rugby ons van lees kan leer
’n Klompie jare gelede het ek in my navorsing gestrompel oor die werk van Hans Ulrich Gumbrecht. Hy is van Duitse herkoms...
Anneli Groenewald
Mar 18, 2022
BOEKERUBRIEK – ’n Wêreld waarin sirkusse kan wegwaai
Die Colombiaanse skrywer Gabriel García Márquez is veral bekend vir sy boek One Hundred Years of Solitude, met daardie lieflike openingslyn:
Anneli Groenewald
Mar 4, 2022
BOEKERUBRIEK – ’n Ganse lewe misgeleef
Een van die groot tragedies in die lewe, is dat ons onsself heel dikwels moet besig hou met dinge wat regtig nie vir ons lekker is nie.
Anneli Groenewald
Feb 18, 2022
BOEKERUBRIEK – Visse vreemder as fiksie
Foto’s van die enorme marlyn wat in Struisbaai wal toe gebring is, het my laat dink aan ’n ander groot vis in ’n ander groot storie.
Anneli Groenewald
Feb 11, 2022
BOEKERUBRIEK – Boekwurms lyk dalk sommerso, maar ‘watch’ ons…
Ek het ’n broertjie dood aan die gebruik van dwelmmiddels. Ek is uitgesproke daaroor. En onversetlik.
Anneli Groenewald
Feb 4, 2022
BOEKERUBRIEK – ‘Brownies for one’ – Stel jou voor Nigella Lawson was ’n romanskrywer
Dis nou alles goed en wel om ’n Nobelpryswenner se boeke te kan lees en verstaan, maar hulle is darem nie die enigstes wat kan skryf nie.
Anneli Groenewald
Jan 28, 2022
BOEKERUBRIEK – My ouma lees Audrey Blignault en lag stil-stil
“Het spoke nekke?” vra my ouma vir my. Sy sit op haar bed met ’n boek in die hand. Geen ongewone posisie vir haar nie.
bottom of page